Idees Vol Vrees Volume 4

ebook

By Kobus Galloway

cover image of Idees Vol Vrees Volume 4

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Idees Vol Vrees Volume 4