
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ranna Abramson skuil van die gereg nĂ¡ die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking – 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.