
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet. Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corné en Justine Krige en Bobby en Annatjie van Jaarsveld se huwelike word as gevallestudies gebruik. Ek en jy verskil hemelsbreed is 'n boek vir jong-getroudes, ontnugterdes, leë-nessers, geskeides, getroudes met jong kinders of diegene wat 'n tweede huwelik oorweeg.