We want your feedback!
Click here
cover image of Nina en die funky eksperiment

Nina en die funky eksperiment

Nina

by Elizbè van der Colff Author · Chris Venter Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle dié kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal 'n TV-advertensie vir 'n nuwe energiedrankie verfilm word! Maar toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek te besoek, besef hulle dadelik iets is nie pluis met die nuwe "energiedrankie" nie . . . Sal die swart-en-rooi pet op Nina-hulle se solder hulle weer met hul speurwerk kan help?

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2014
Series:
Nina

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 3.9 MB

Elizbè van der Colff (Author)

Elizbè van der Colff het in Bellville en Oudtshoorn grootgeword. Ná skool behaal sy haar B. Arbeidsterapie-graad. Hierna spesialiseer sy in kinderontwikkeling en bestuur haar eie privaatpraktyk. Sy skryf twee artikels oor kinderontwikkeling wat in...

More about Elizbè van der Colff
Nina en die funky eksperiment
Copy and paste the code into your website.