Speurder Kwaaikofski 9

ebook Die stinkstorie · Speurder Kwaaikofski

By Jürgen Banscherus

cover image of Speurder Kwaaikofski 9

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Bloot 'n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om 'n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na 'n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in 'n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in 'n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus.
Speurder Kwaaikofski 9