
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk.<br>Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in 'n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel 'n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het.<br>Ná 'n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies.<br>In die styl van 'n moderne western is Johan Vlok Louw se roman vol driftige jonges, motors en gewere. Die boek is 'n vuishou in die maag; die styl so evokatief soos die Karoo landskap waar die verhaal afspeel.</p>