Weermagstories

ebook

By Roelf Schoeman

cover image of Weermagstories

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in diƩ oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is'n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan. In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees. 'n Noodsaaklike en tydige boek.
Weermagstories