Voetspore 2

ebook 'n kookboek vir 4x4-entoesiaste

By Johan Badenhorst

cover image of Voetspore 2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag? Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref. Johan en sy vrou, Alma, put uit ondervinding wanneer hulle dié eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed uitgewerkte inkopielys; jy koop net die vars produkte langs die pad aan soos jy kan. Hoogtepunte om die honger avonturier te versterk sluit in Keniaanse vermicelli-brood, pangebraaide oesters, hoender-flambé met whiskey, Cajun-kabeljou en natuurlik iets vir die soettand. Al die resepte dui die bereidings- en gaarmaaktyd aan sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie - en is net so belangrik soos jou domkrag, noodwiel en sleeptou.
Voetspore 2