
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Mollie vestig saam met haar man en gesin op die familieplaas, Oasis in die Boland.Vasgevang in die natuurskoon, is sy salig onbewus van die diep, donker geheime wat in die plaas opgesluit lĂȘ... en waarvan sy die hoofteiken sou word van die bonatuurlike.Vele intriges en gebeure, waarvan talle onverklaarbaar is, eskaleer en bou op tot vreesaanjaende, dog verrassende hoogtepunte.Die skrywer dryf die verhaal van hoogtepunt tot hoogtepunt en hou die leser deurlopend op die punt van sy/haar stoel.Die leser word meegevoer in hierdie gevoelvolle , boeiende riller en beleef 'n skokkende maar gelukkige einde saam met Mollie Theron en haar mense...