
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters 'n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder 'n voertuig in. DiƩ gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van 'n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar wildste drome nie sou kon voorsien nie.