
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Aanvanklik 'n avontuur, weldra 'n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek 'n laboratorium in 'n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net 'n stem oor 'n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit?