cover image of Gesprekke oor die lewe

Gesprekke oor die lewe

by Izak de Villiers

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. DiƩ preke, wat nog nooit gepubliseer is nie, is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha, ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self 'n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoƫlkop gelewer. Ds. Izak se preke is, soos lesers hom leer ken het, prakties en gerig op moderne mense se daaglikse lewe. Sy fokus is telkens op die wonderlike hoop van die evangelie, wat ons bemoedig en inspireer. Hy onderstreep die kleinheid van die mens en die grootheid van God, maar wys hoe God hom oor ons ontferm sodat ons kan weet dat ons nooit alleen is nie.

Publication Details

Publisher:
Lux Verbi
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 1 MB

Izak de Villiers (Author)

Izak de Villiers was een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywer-dominees. Hy was predikant in onder meer Albertinia, Bonnievale en Constantia, voor hy in 1983 redakteur van Sarie word. Hier het sy beroemde rubrieke lesers bekoor en inspireer. In...

More about Izak de Villiers
Gesprekke oor die lewe
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free