Die hart van 'n wenner

ebook

By Pieter van Jaarsveld

cover image of Die hart van 'n wenner

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om 'n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God. Die hart van 'n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie wat vanuit 'n Christelike perspektief geskryf is. Dit is al ses keer herdruk en 13 400 eksemplare is al verkoop. Dit is 'n praktiese gids gevul met persoonlike anekdoktes; aanhalings deur bekende wysgere sowel as wêreldbekende motiveringskrywers en -sprekers. Omvattende selfhelptoetse en antwoorde; diagramme en 'n lys van leesstof vir verdere navorsing sal die leser help om sy/haar volle potensiaal te bereik.
Die hart van 'n wenner