Wag-'n-bietjie-liefde

ebook

By Susan Pienaar

cover image of Wag-'n-bietjie-liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: "Pasop vir mooi mans," só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook 'n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat 'n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?
Wag-'n-bietjie-liefde