cover image of Seks & drugs & boeremusiek

Seks & drugs & boeremusiek

Die memoires van 'n volksverraaier

by Koos A. Kombuis

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . . En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur & getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat ('n bladsy uit die geskiedenis wat nóg Koos nóg Yasser ooit wil oorhê), van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê . . . van . . . van . . . O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Edition:
1
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 1.7 MB

Koos A. Kombuis (Author)

Gewilde Afrikaanse kultusfiguur, skrywer en sanger. Uit sy pen (aanvanklik onder die naam André Letoit) het digbundels, romans en baie koerantrubrieke verskyn (lg is intussen gepubliseer in verskeie bundels). Ander boeke sluit in Somer II, Paradis...

More about Koos A. Kombuis
Seks & drugs & boeremusiek
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free