Christine le Roux Omnibus 6

ebook

By Christine le Roux

cover image of Christine le Roux Omnibus 6

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in: Die glasappel is 'n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir 'n verandering na die liefde deur die man se oë kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder 'n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar 'n verstrooide meisie wat dink hy is 'n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak. In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om 'n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink. In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.

Available to buy

Christine le Roux Omnibus 6
New here? Learn how to read digital books for free