Die groot legkaart

ebook

By Susanna M. Lingua

cover image of Die groot legkaart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die lewe het Tina Eksteen al soveel wrede slae toegedien: eers verwoes haar hooghartige, geldsugtige pa haar kortstondige maar idillies gelukkige huwelik met die ingenieurstudent Renier Dreyer, en toe beroof hy haar boonop van haar pasgebore seuntjie. NĂ¡ haar pa se selfmoord gaan woon Tina by haar suster en swaer op Groenbaai en werk soos 'n slaaf om haar pa se skuld af te betaal. Toe haar werkgewer skielik te sterwe kom en die fabriek aan 'n nuwe eienaar verkoop word, lyk dit aanvanklik asof die noodlot haar opnuut teister, maar dan begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . .
Die groot legkaart