Vyf-en-veertig skemeraandsange

ebook uit die eenbeendanser se werkruimte

By Breyten Breytenbach

cover image of Vyf-en-veertig skemeraandsange

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd 'n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is 'n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.
Vyf-en-veertig skemeraandsange