
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou 'n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as 'n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van 'n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.