Wag 'n bietjie

ebook Tweede verhaal in die Bolander-trilogie

By Tryna du Toit

cover image of Wag 'n bietjie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van 'n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van diƩ drie romans 'n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit 'n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, 'n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die tweede verhaal, Wag 'n bietjie, moet Magriet, 'n stadsmeisie, 'n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry aangaan.
Wag 'n bietjie