Volbloedvrou vir 'n vaalseun

ebook

By Kobie Smit

cover image of Volbloedvrou vir 'n vaalseun

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Fransien woon haar skoolreünie weens twee redes by: om die spoke uit haar verlede te besweer en haar metamorfose van armlastige skooldogter na suksesvolle sakevrou onder 'n paar mense se neus te vryf. Mense soos Tessa de Villiers en Chris de Wet. Maar as Fransien maar vooraf geweet het dat sy betrek gaan word in 'n intrige van moord en ou geheime, sou sy dalk twee maal gedink het voor sy pad na haar ou tuisdorp aangepak het – selfs nie eers vir die vaal Jans Jansen, man van haar drome, nie. Want Jans is hoofondersoekbeampte in die moordondersoek en Fransien bevind haar onverwags en onverklaarbaar in die posisie van hoofverdagte in dieselfde saak. . .
Volbloedvrou vir 'n vaalseun