Vlinder teen die ruit

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Vlinder teen die ruit

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, verlief wees? Is dit bloot onbewustelike simpatie oor die groot tragedie wat sy lewe – en op 'n manier ook haar eie – onverwags oorval het? Gelukkig is Hendro se hoof by Suidkus-radio, Douw van der Linde, die man met die "sjokolade-stem", byderhand om Hendro te ondersteun en te sorg dat hy, beeldhouer en vrye gees wat kort-kort neig om weer die ver paaie aan te durf, opnuut sy lewe in 'n vaste baan kry. Maar is Douw nie dalk ook juis die mens wat Surita se lewe in 'n nuwe rigting gaan dwing nie? En die dierbare klein Jorie, vol onskuld en onbewus van die onderstrominge in die lewens van die mense om haar . . . gaan sy dalk iewers 'n slagoffer word?
Vlinder teen die ruit