
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Dit was 'n ander tyd. 'n Tyd toe mans nog hulle skoene gepolitoer en haarolie gebruik het. 'n Tyd toe kinders met fietse skool toe gery het.Toe gewone mense nie oorsee gegaan het nie en die meeste gesinne net een motor gehad het. Toe Vlieger Bothma grootgeword het in 'n voorstad met skole, kerke, 'n rooigordyn-fliek, 'n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. Waar pa's met die trein werk toe gery en die meeste ma's nie gewerk het nie. Waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie. En almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer. Vlieger het in 2011 'n ATKV-Mediaveertjie ontvang vir beste koerantrubriek.