Vlerkdans (skooluitgawe)

ebook

By Barry Hough

cover image of Vlerkdans (skooluitgawe)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In 'n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in 'n skildery in die middel van 'n hoƫ sprong vasvang: soos 'n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met 'n Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur en 'n ATKV-kinderboektoekenning (13-15 jaar). Hierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
Vlerkdans (skooluitgawe)