
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die geloof as die filtraat waardeur mens en wêreld waargeneem word, staan in hierdie digbundel sentraal. Ook die motief van die huis en buurt figureer, en so ook 'n aantal verse oor die seun en kleinkinders. Naas die ervaring van die sprekende ek, waarvan baie van die verse uitgaan, word die problematiek van die Nuwe Suid-Afrika, en meer spesifiek van die Afrikaner (dikwels in gestalteverse verhul), een van die dominante motiewe in die nuwe bundel. Daarby kom treffende verse oor die ouer word en die dood van geliefde vriende. 'n Indrukwekkende bundel, en waardige opvolger vir die digter se bekroonde Jerusalem tot Johannesburg.