Verstevlei

ebook

By Jaco Fouché

cover image of Verstevlei

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Soos 'n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van 'n uitsiglose bestaan in 'n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot 'n kamer in Kaapstad en 'n kroeg in Bellville. Oral op Renier se pad is daar vreemde en vlugtige ontmoetings, en sy omswerwinge raak 'n ondersoek na identiteit, maar veral na die sin van die lewe. Jaco Fouché se kenmerkende skryfstyl – fyn gestem, suiwer, ironies, komies – sorg vir 'n onvergeetlike verhaal. Met hierdie roman het Fouché die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012. Lof van die beoordelaars: "Verstevlei is 'n goed afgewerkte roman wat 'n mens verras met 'n onkonvensionele aanpak van bekende temas in die Afrikaanse literatuur."– Louise Viljoen, en "'n Reis deur die hoogs sensitiewe gees van die ewige buitestander." –Linda Rode
Verstevlei