Ver pad na Königsee

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Ver pad na Königsee

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oë, is 'n Afrikaans-onderwyseres by 'n hoërskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartstogtelik lief vir diere en sy wil baie graag nog 'n hele string boeke skryf. Haar amper-verloofde, Charl Myburgh, is 'n LO-onderwyser en 'n plesiersoeker wat veel eerder rondrits as om rustig tuis te bly. Ezette het hom lief en geniet sy geselskap, maar tog wonder sy soms: Is hulle regtig geesgenote? Dan ontmoet sy Derek Myburgh, Charl se ouer broer wat 'n veearts is en toevallig haar twee groot voorliefdes deel. Tot Ezette se groot ontsteltenis voel sy dadelik baie aangetrokke tot hom en is hy vir haar byna onweerstaanbaar aantreklik . . . Maar sy vind gou uit dat sy nie net moet rekening hou met haar kloppende hart nie, maar ook met haar naderende verlowing, haar onderwyspos en die feit dat Derek Myburgh haar reeds soos 'n ware skoonsuster behandel . . .

Available to buy

Ver pad na Königsee
New here? Learn how to read digital books for free