Vat 'n gap

ebook

By Jana du Plessis

cover image of Vat 'n gap

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nié skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie. Die flambojante Kaapse Frank staan reg om haar te help werk kry, maar watwou sal sy wat Jaz is nou waitress speel? En Annika is alte preuts – sy nooi Jaz dan glad saam na haar selgroepie!Maar nou is dit waar dat die fabulous werk in fashion nie lyk of dit gaan gebeur nie. Kinders oppas? Jaz moet dit maar 'n go gee, en die liewe klein Lily wat sy só ontmoet is 'n deel van Jaz se ontwaking tot wie sy eintlik wil wees. Haar gap-jaar word 'n tyd van leer wat sy wil doen met haar lewe, leer om op haar eie voete te staan – al is dit gillend en skreeuend – en uiteindelik ook leer wat 'n mens aan ander mense het – allerlei soorte ander mense, ook die sexy Brendan
Vat 'n gap