Uit die Beek 2013

ebook Uit die Beek

By Attie van Wijk

cover image of Uit die Beek 2013

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Ons begin vanjaar met 'n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met 'n pragtige groter, makliker leesbare formaat. Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Genesis, Josua, Spreuke, Jesaja, Matteus, Romeine, Filippense en Jakobus. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk (Snr) het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit die Uit de Beek genoem, na aanleiding van Ps 110:7 in die Nederlandse Bybel: "Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen". Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is 'n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s'n is die 88ste uitgawe daarvan. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
Uit die Beek 2013