
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Johan Marais verlaat skool op ouderdom 16 om by die polisie aan te sluit. Wanneer hy in die tagtigerjare oorgeplaas word na die Oos-Randse Onluste-eenheid, is hy 'n geharde polisieman en sukkel hy reeds met 'n drankprobleem. Hy is 'n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter deurgans die uitwerking van al die trauma op sy persoonlike lewe.Later verlaat hy die polisie om sy eie skrootonderneming te begin, maar die simptome van post-traumatiese stres steek kop uit. Sy huwelik loop op die rotse en hy begin om Pretoria se plesierhuise te besoek en verhuur selfs sy dienste uit as "nutsman". Soos hy afgaan in 'n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het.Marais het diƩ boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig vol rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart.