Trompie die waaghals (#18)

ebook Trompie

By Topsy Smith

cover image of Trompie die waaghals (#18)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Trompie en Rooie kom weg met 'n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle bak die leerders in hul klas 'n lekker poets, maar dit boemerang ongelukkig op hulle! Trompie leen 'n waterpistool om sy klasmaats mee te skiet. Wanneer die pistool spoorloos verdwyn, moet hy uitvind wie dit gegaps het. Die sproetgesig kry 'n briljante idee om die skuldiges te vang met die hulp van sy getroue hond Boesman. Die Boksombende is nie lus om die kort vakansie op Kwaggaberg deur te bring nie. Hulle wil vir 'n verandering see toe gaan of op 'n plaas gaan kuier, maar die kanse vir so 'n wegkomkans is skraal – of is dit? Ons held wys weer eens wat in hom steek wanneer hy homself met twee dapper dade oortref. Hy red 'n hulpelose meisietjie en reken af met 'n gevaarlike bende smokkelaars.
Trompie die waaghals (#18)