We want your feedback!
Click here
cover image of Trompie die sakeman (#16)

Trompie die sakeman (#16)

Trompie

by Topsy Smith

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Trompie gebruik sy vaardighede as entrepreneur om 'n sakeplan vir 'n snoepwinkel by die skool op te stel. Die Boksombende moet elkeen geld bydra om hierdie besigheid op die been te kry en is allesbehalwe be├»ndruk met hul Grootkaptein wanneer sake nie so vlot verloop soos hy hulle belowe het nie. Selfs Dawie se poging om die snoepie van ondergang te red misluk en die vier vriende sit met hul hande in hul hare. Wanneer Trompie 'n onervare onderwyser 'n poets bak met 'n pratende pop kry hy 'n briljante ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir die sproetgesig en sy vriende geld leen en wie sal by hulle wil koop nadat die snoepie so 'n mislukking was? Ons held is egter vasbeslote om te bewys hy is 'n sakeman van formaat – en niemand het hom nog ooit van stryk gebring as hy eers ordentlik op dreef is nie!

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011
Series:
Trompie

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 286.4 KB
Trompie die sakeman (#16)
Copy and paste the code into your website.