Trompie die rugbyreus (#12)

ebook Trompie

By Topsy Smith

cover image of Trompie die rugbyreus (#12)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle 'n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op trou en hy dink skielik hy weet alles van die liefde af. Hy en sy vriende het baie pret op Anna se troudag, maar wanneer die gaste begin dans, beland ons held – hierdie keer onskuldig! – amper in groot moeilikheid. Die lewe op Kwaggaberg is nooit vervelig nie: Dawie koop 'n muntstuk waarmee jy mense poetse bak, Rooie kry ontsaglik tandpyn en Trompie verbeel hom hy is 'n galante heer. Maar dan begin die rugbyseisoen by die skool en die Springbokke speel boonop in 'n internasionale toetsreeks. Nou draai die seuns se lewens net om een ding – hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing en eer daar nog op hulle wag. Ons held gaan die kans kry om vir almal te wys hy is 'n ware rugbyreus!
Trompie die rugbyreus (#12)