
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Trompie beland in groot moeilikheid as hy 'n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en 'n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir 'n kompetisie van 'n koejawelfabriek wat 'n "tipiese Suid-Afrikaanse seun" soek. Die prys vir die wenner en 'n maat van sy keuse, is 'n reis in 'n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: sal Trompie ooit as die wenner gekies word, en ás hy wen, watter een van sy maats moet hy kies om saam te neem op hierdie wonderlike reis?