Trompie die mooi seun (#10)

ebook Trompie

By Topsy Smith

cover image of Trompie die mooi seun (#10)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dis die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge! 'n Identiese drieling kom vir 'n week by Dawie-hulle kuier en hierdie meisies gee die Kwaggabergers behoorlik opdraand. Hulle skeer gedurig gek met die seuns en stof hulle uit in al wat 'n kompetisie is. Trompie en sy vriende ontmoet 'n bedlêende seun en maak geld bymekaar om vir hom 'n spesiale present te koop. Hulle hoor daar is 'n skrale kans dat hul nuwe vriend weer sal kan loop, maar dan moet 'n beroemde chirurg op hom opereer. Die probleem is, só 'n operasie sal derduisende rande kos en die seun se ma het skaars genoeg geld om vir hulle kos te koop. Ons sproetgesigheld besluit dis tyd om weer met een van sy vindingryke planne vorendag te kom...
Trompie die mooi seun (#10)