We want your feedback!
Click here
cover image of Trompie die kragman (#7)

Trompie die kragman (#7)

Trompie

by Topsy Smith

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met 'n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad nege en die skoolhoof vermaan hulle om ernstig te begin leer en te vergeet van dinge soos bendes. Gaan dit die einde van Kwaggaberg se beroemde Boksombende wees? Trompie lees 'n advertensie waarin 'n kragman beweer mans wat sy spierboukursus doen, sal deur meisies bewonder en deur vyande gevrees word. Die Grootkaptein besluit dit is presies wat hy in sy lewe nodig het en bewys weer eens wat 'n entrepreneur hy is wanneer hy 'n slim plan prakseer om vir die spierdier se oefenapparaat te betaal. Tussen dit alles deur moet ons held ook nog vir Katrien wat hom altyd met sy huiswerk help tevrede hou en 'n nuwe boelie by die skool op sy plek sit.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011
Series:
Trompie

Format

  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 268.4 KB
Trompie die kragman (#7)
Copy and paste the code into your website.