We want your feedback!
Click here
cover image of Trompie die hoërskoolseun (#4)

Trompie die hoërskoolseun (#4)

Trompie

by Topsy Smith

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die Boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom 'n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoërskool hou ons held beslis baie besig – maar nie uit die kattekwaad nie!

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011
Series:
Trompie

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 276.5 KB
Trompie die hoërskoolseun (#4)
Copy and paste the code into your website.