We want your feedback!
Click here
cover image of Trompie die hartedief (#8)

Trompie die hartedief (#8)

Trompie

by Topsy Smith

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
'n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan trek. Maar die skoolhoof daag op wanneer ons held voor die kamera beland en hy kan nie maak soos hy belowe het nie. Sy drie maats beland in die moeilikheid en besluit om hom daarvoor te straf. Hulle gebruik die feit dat hy dink meisies is so mal oor hom om hul Grootkaptein 'n lelike streep te trek. Wanneer die Boksembende uiteindelik weer vrede maak, kan hulle die res van die dorp nie in vrede los nie en jaag Trompie se suster en 'n vriendin van haar lelik die skrik op die lyf. Hulle reël ook die Rugbywedstryd van die Eeu en moet boonop 'n onnutsige agtjarige knapie leer om mens te word. Trompie, Rooie, Blikkies en Dawie regeer beslis op Kwaggaberg!

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011
Series:
Trompie

Format

  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 276.6 KB
Trompie die hartedief (#8)
Copy and paste the code into your website.