Trompie (#1)

ebook Trompie

By Topsy Smith

cover image of Trompie (#1)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna 'n kêrel te kry, loop lelik skeef. Trompie raak lief vir 'n spelerige basterbrak, maar die hond behoort aan 'n ou man wat nie lank op hul dorp gaan vertoef nie. Die Grootkaptein se leierskap van die Boksombende word bedreig en hy en sy maat Rooie moet sake uitbaklei. Dan is daar ook nog die skoolkonsert. Trompie stel kwansuis nie belang om deel te neem nie, maar op die nippertjie wed hy sy manskappe hy sal wél die aand op die verhoog verskyn. Ons held kry ook noodgedwonge 'n meisie, maar vind vinnig 'n manier om hom daaruit te wurm!
Trompie (#1)