We want your feedback!
Click here
cover image of Tot siens, koning Arthur

Tot siens, koning Arthur

by Annelie Ferreira

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiële las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is wêrelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van 'n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies. Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar sê dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2012

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 512.1 KB

Annelie Ferreira (Author)

Na 'n BA en diploma in Vertaling aan die US het Annelie as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human & Rousseau Uitgewers gewerk. Daarna volg deeltydse- en vryskutwerk vir 'n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy p...

More about Annelie Ferreira
Tot siens, koning Arthur
Copy and paste the code into your website.