
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hoe het hulle geleef, en wat het hulle gevoel – daardie oermense wat langs ons Suidkus geleef het, wie se nasate ons die San en die Khoi noem?Wie kan saampraat met hulle, die "eerste mense" van wie ons net oorblyfsels van groot mites, tergende rotsprente en enigmatiese artefakte het?Eintlik is dit net die digkuns wat dit kan waag om in hulle stiltes in te beweeg.