
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Nols Retief se kleinkinders kry swaar: Nols junior, wat die pad gevat het 'n week na sy oupa se testament gelees is, kruip nou – vier jaar later – steeds in Midas Hammond se dobbelstad weg. Janneman, wat met Nols se verloofde getroud is toe hulle ontdek dié is swanger, sit nou opgesaal met 'n terminaal siek kind en 'n vrou wat haar hele lewe wy aan die versorging van dié arme mensie. Isabé, wat 'n uiters belowende verpleegloopbaan in die stad gehad het, plak nou pleisters op die kinderhuiskinders se nerfaf knieë . . . En soos hulle op Paradys wag op die reën, wag elkeen ook op uitkoms vir hul persoonlike probleme, en hoop hulle dat die liefde sterk genoeg sal wees om te oorwin . . .