Talia vat grond

ebook

By Melissa Scharneck

cover image of Talia vat grond

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ná amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, 'n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die belonings vir haar egskeiding. Om nie te praat van haar lus vir die lewe wat êrens langs die pad in die stof gebyt het nie. Maar net toe Talia besluit dat boedel oorgee en asemhaal genoeg is, slaan een van haar skoliere se storie haar wind uit. Tussenin onbetaalde rekeninge, haar laslapgesin se streke en 'n Griekse god wat haar vuil gedagtes gee, moet Talia help vasplak wat gebreek is agter die meisie se ribbes. As dit nie vir 'n handjie vol goeie mense, wortelkoek en groot glase rooiwyn was nie . . . Daar's dalk nie tyd vir skottelgoed was nie, maar tyd vir grondvat, dit máák 'n mens.
Talia vat grond