Suiderkruis

ebook

By Morné Malan

cover image of Suiderkruis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Vrou klop by 'n Johannesburgse woonstel aan, en wanneer die deur oopswaai, ontmoet platteland en stad, verlede en hede, onvergenoegdheid en die diep-sluimerende oorspronge daarvan. Die verhaal van Magriet en haar kinders se skeiding word om die beurt deur al die betrokkenes vertel. En broksgewys wys die vertellers hoe daar bokant die ma se onverbiddelikheid en die kinders se morbiede stiltes, nagmerries en desperate liefde 'n windpomp uittroon – die simbool van hul almal se opkoms én val.
Suiderkruis