
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Adriaan is 'n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is 'n ander storie! Hy's eintlik 'n speurhond, 'n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy 'n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul ge-"koerier" kan word. Vanaf Istanboel lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op 'n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk.