
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van 'n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by 'n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek. Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .