Slavin van La Liberté

ebook

By Annelize Morgan

cover image of Slavin van La Liberté

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, 'n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia 'n kosbare goue hangertjie met 'n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. "Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem," het Tembisa gesê. "Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . ." Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik 'n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur 'n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin se koms op La Liberté veroorsaak 'n beroering. Sy is glad nie gedienstig nie, en haat haar ingeperkte vryheid en die mense wat dit veroorsaak intens. Haar sonderlinge skoonheid en ingebore adellikheid val mense op en bring komplikasies mee. Lantini wil haar graag terughê om teen 'n hoër prys van die hand te sit, en Beatrice de Boudelaire, die graaf se toekomstige vrou, wil haar tot elke prys weg hê van La Liberté. Intussen is daar nog die goue hangertjie met die vreemde embleem wat die enigste sleutel is tot Leia se vergete verlede . . .
Slavin van La Liberté