Sabina's

ebook

By Nadia de Wet

cover image of Sabina's

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Lexi het 'n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabina's op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton en háár Eric wat twee jaar gelede die pad gevat het, 'n maand later sy trouvrou ontmoet het en Lexi met 'n groot Eric-vormige gat in haar hart gelaat het. Boonop het sy twee selibate jare agter die rug - en dít kan nogal impak hê op 'n vrou se positiewe lewensuitkyk. Plotseling het sy te kampe met: 'n ding vir 'n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme én 'n meisie; 'n kok met 'n wilde kyk in sy oë; 'n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina's se mediabekendstelling wat soos 'n hoëspoed Japannese trein nadersnel.
Sabina's