Saartjie se verjaardag (#19)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se verjaardag (#19)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Clara se suster, Carolina, is Clara se held en sal enigiets doen om haar te help – selfs al beteken dit dat sy 'n belowende musiekloopbaan moet prysgee sodat hulle ouers Clara se mediese onkostes kan bekostig. Saartjie en Carolina moet mekaar die stryd aansê by die jaarlikse kunswedstryd. Carolina moet wen, anders verloor sy die geld wat sy by haar oom geërf het om met haar musieklesse voort te gaan – maar sal sy die briljante Saartjie kan uitstof met haar klavierspel? Op die vooraand van Saartjie se sestiende verjaarsdag verrig sy uiteindelik 'n daad van welwillendheid wat Lynnekom nog lank aan die praat gaan hê.
Saartjie se verjaardag (#19)