Saartjie se vakansie (#2)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se vakansie (#2)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dit reën baie gedurende die Desembervakansie en ons heldin en haar maats raak by 'n moddergeveg betrokke. Ongelukkig tref hulle die verkeerde teiken: Saartjie se ouer broer en sy meisie. Die volgende dag grimeer Die Drie Muskiete klein Muggie soos 'n hanswors, en doen dit só goed dat die dogtertjie se ma nie weet hoe sy haar ooit weer gaan skoonkry nie. Maar genoeg van kattekwaad. 'n Orkaan tref 'n arm Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op 'n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. Sy kry hulle jammer en steek hulle tuis in haar speelkamer weg. Tot Saartjie se skok lees sy egter in die koerant dat die polisie oral na die kinders soek, want hul ouers dink hulle is ontvoer. Wanneer haar boetie hulle in die huis ontdek, dink hy hulle is inbrekers, maar Saartjie kom uit met die waarheid en haar pa bied aan om die kinders se ouers te help. Voor die einde van die vakansie neem Saartjie aan 'n radiovasvra deel en dring tot die eindrondte deur, maar sy moet haar kleinboet se hulp vra om die laaste strikvraag te kan beantwoord.
Saartjie se vakansie (#2)